Heritage On The Air Rules

Learn the rules around HOTA. How to activate or chase HOTA landmarks

HOTA RULES - English

Contest rules

Any licensed Radio Amateur may take part as an Activator or as a Chaser.
An Activator is the individual who goes to the HOTA Point to activate it in one or more Modes.
A Chaser is an individual who operates from any Home Base, Mobile or Field Station, for the purpose of contacting an activated HOTA point.

The Management board of the Bo-Karoo Amateur Radio Club will act as custodians for HOTA, and in case of disputes, validation of new HOTA Codes or Points, have the final say. They will also be the custodians of the trophy used for annual recognition.

Only Registered and Approved HOTA points can be activated and chased for score in the contest.

How to Register a new HOTA Point

The proposed new point is identified by an activator.
The common denominator for a point must have something to do with either history, War or Telecommunication.
The point must be at least 75 years old.

The Activator does some historical research on the point and compiles a 5 minute Voice Note to tell the story of the proposed HOTA Point in summary.

The information in this note should include the following:
1. Name of the proposed HOTA Point.
2.Which HOTA Code it falls under (EG BF=Battlefield),
3.The 10 digit Grid Square Location of the point,
4.The years in which the point was active,
5. For what purpose the point was used,
6. What type of Communication was used at the point.
7. The proposed date and time, frequency and modes of the activation.

The Activator then submits the Voice Note to the HOTA Group, who will evaluate the point and Register it if it is a valid point for HOTA. The Voice Note will be broadcast on the Bulletin of the Bo-Karoo Amateur Radio Club on that Sunday 15:00 B (7.090 MHz) to inform Chasers of the Activation.

The same procedure to register a point can be done by submitting the information on the HOTA WhatsApp group HOTA activations can only be done on registered HOTA points. If a HOTA point is registered, it will be reserved for the person who registered it for a period of 1 month to activate. After a month, other Activators can activate the registered point.

The Activator of a First Time HOTA Point must send a QSL Card with a photo of the activated point, as well as detailed data of the point, in a standard QSL Card format, to the email of each Chaser that made contact on that initial day. A4 Page size used.

Not more than 10 Activators are allowed on one HOTA point at one activation.
Activator of an Existing HOTA Point follows the same process as for new points, but there is no evaluation done and QSL Cards are optional and notice of the activation can be done on WhatsApp groups. The Activator must state the registered HOTA Code (ie Modderrivier Blockhouse = BH0002.)

How to take part in a contest.

Activators use the "Activators Scorecard" Sheet on this excel spreadsheet and fill in the relevant information for the HOTA Point, and log each chaser in the space provided. Only the latest revision of the spreadsheet will be accepted, and no other custom made logsheets are admissable.

A minimum of 5 contacts constitutes an activation and can be cumulative if not achieved on the first visit to that point, with a maximum of 100 contacts at one visit.

Chasers use the "Chasers Scorecard" Sheet to log each HOTA contact they made with an Activator. They keep their log until the time when the contest is opened for submission, and then submit it to the custodian per e-mail. Only the latest revision of the spreadsheet will be accepted, and no other custom made logsheets are admissable.

No more than 2 HOTA Points can be activated simultaneously from the same location without moving the station location to the next one.

An Activator up to age 55 needs to be within 50m of the HOTA point being activated, 55 to 65 years old 500m, and 65 to 75 years old 1km. Over 75 can be in 2km radius. This is allowed to enable Older Radio Amateurs easier access.

What to exchange
Call sign
RST
Name
QTH and Grid Location

Scores

The Score for the Activator as well as Chaser is automatically calculated, based on information contained in the spreadsheet. Factors taken into account are as follows:
1. Type of HOTA point based on HOTA Code
2. Age of the HOTA Point based on the "Year of site".
3. The mode used to activate the point.

An Activator can log as many contacts as possible, by exchanging of the list 6 above.
The Activator can log the call sign once per activation, for each Mode used per Chaser. So, one chaser can be logged multiple times by making contact on different modes. (SSB, AM or FM is seen as one Radio Phone contact on HF, CW as another and Heliograph as another)

Once a year, 2 weeks before the AGM of the Bo-Karoo Amateur Radio Club, entries to the contest will be frozen, as to determine an annual winner of the contest, which will be appropriately published. Within 5 days from the freeze date, hunters and activators submit their respective spreadsheets per email.

The Activator(s) will also receive a Certificate for the first Activation of a new HOTA Point, after submitting Photos of the new HOTA on the HOTA Group and logsheets were submitted by e-mail.

Entering for competitions

Each activator and chaser keeps log on the provided spreadsheet The Chaser spreadsheet accumulates over time A spreadsheet is kept per Activator for each activated point on a separate spreadsheet per HOTA point, where scores accumulate over time.


EOTA REELS - Afrikaans

Kompetisie Reëls

Enige gelisensieerde Radio Amateur kan deelneem as 'n Aktiveerder of 'n jagter.
n Aktiveerder is die individu wat na die EOTA punt toe gaan om dit in een of meer modusse te aktiveer.
'n Jagter is 'n individu wat van 'n Basisstasie, Mobiele of Veldstasie opereer met die doel om 'n geaktiveerde EOTA Punt te kontak.

Die bestuursraad van die Bo-Karoo Amateur Radio Klub sal optree as beskermheer vir EOTA, en in geval van 'n dispuut, of erkenning van nuwe EOTA kodes of punte, sal hulle die finale sê hê. Hulle sal ook die trofeë wat vir die jaarlikse toekenning gebruik word, huisves.

Slegs geregistreede en erkende EOTA punte kan aktiveer word vir telling in 'n kompetisie.

Hoe om 'n nuwe EOTA punt te registreer

Die voorgenome nuwe punt word deur die Aktiveerder identifiseer.
Die gemene deler vir 'n punt moet met historiese, Oorlog of telekommunikasie te doen wees.
Die punt moet ten minste 75 jaar oud wees.

Die Aktiveerder doen historiese navorsing oor die punt en stel 'n 5 minute lange Stemboodskap saam om die geskiedenis van die voorgestelde punt op te som.

Die stemboodskap moet die volgende insluit:
1. Naam van die EOTA Punt
2. Watter EOTA kode dit onder val (BV BF = Slagveld)
3. Die 10 syfer Ruitverwysing van die punt.
4. Watter jare die punt uit dateer
5. Wat was die doel waarvoor die punt gebruik was.
6. Watter tipes Kommunikasie die punt gebruik het.
7. Die voorgenome datum en tyd, frekwensie en modusse van die aktivering.

Die Aktiveerder dien die stemboodskap in aan die EOTA Groep, wat dit dan sal evalueer en registreer indien dit 'n geldige EOTA punt is. Die stemboodskap word dan die volgende Sondag om 15:00 B (7.090 MHz) op die Bulletin van die Bo-Karoo Amateur Radio Klub uitgesaai om voornemende Jagters van die aktivering in te lig.

Dieselfde prosedure kan gebruik word om 'n punt te registreer, deur dit op die EOTA WhatsApp groep te plaas.
EOTA aktiverings kan slegs op geregistreede EOTA punte gedoen word. Nadat 'n EOTA punt geregistreer is, word dit gereserveer vir die persoon wat dit geregistreer het vir 'n tydperk van 1 maand om te aktiveer. Na 1 maand kan ander aktiveerders dit dus aktiveer.

Die Aktiveerder van 'n nuwe EOTA Punt moet 'n QSL kaartjie uitstuur aan elke Jagter wat op die 1ste aktivering dag van 'n EOTA punt kontak gemaak het. Die Kaartjie moet 'n foto van die punt, en gedetaileerde data oor die punt, volgens die standaard QSL Kaart formaat bevat, A4 grote.

Nie meer as 6 Aktiveerders is toegelaat per EOTA punt per aktivering.
Aktiveerder van 'n bestaande EOTA punt volg dieselfde proses as vir 'n nuwe punt, behawe dat geen evaluasie gedoen word nie en QSL kaarte is opsioneel en kennisgewing kan op Whatsapp groepe gedoen word. Die Aktiveerder moet die Geregistreerde EOTA kode vermeld (bv. Modderrivier Block House = BH0002

Hoe om aan 'n kompetisie deel te neem:

Aktiveerders gebruik die "Activators Scorecard" blad op hierdie Excel sigblad en vul die nodige EOTA Punt informasie in, en log dan elke jagter in die spasie voorsien. Slegs die nuutste weergawe van die sigblad sal aanvaar word en geen selfgemaakte logstate sal aanvaar word nie.

'n Minimum van 5 kontakte sal nodig wees vir 'n aktivering, en dit kan kumulatief wees indien dit nie op die eerste besoek aan die punt moontlik was nie, met 'n maksimum van 100 kontakte per besoek.
Jagters gebruik die "Chasers Scorecard" blad en log daar elke EOTA kontak met 'n aktiveerder gemaak. Hulle hou dan hul rekords totdat die jaarlikse kompetise oopmaak en dien dan dit in by die bewaarder per e-pos. Slegs die nuutste weergawe van die sigblad sal aanvaar word en geen selfgemaakte logstate sal aanvaar word nie.

Nie meer as 2 EOTA Punte kan gelyktydig vanaf dieselfde plek aktiveer word, sonder om die stasie te verskuif na die volgende plek toe nie.

'n Aktiveerder tot en met 55 jaar oud moet binne 50m van die EOTA punt wees om dit te aktiveer. 55 tot 65 jaar oud, 500m, en 65 tot 75 jaar 1km. Diegene oor 75 kan binne 'n 2km radius. Dit word toegelaat om aan ouer radio amateurs makliker toegang te verleen.

Wat om uit te ruil
Roepsein
RST
Naam
QTH en Ruitverwysing

Tellings

Die Telling vir die Aktiveerder asook die Jagter word automaties bereken op die sigblad. Die volgende faktore word in ag geneem:
1. Tipe EOTA volgens die EOTA kode
2. Ouderdom van die EOTA Punt volgens die "Jaar van Punt"
3. Die Modus wat gebruik word om die punt the aktiveer.

'n Aktiveerder kan soveel moontlik kontakte log, met uitruil van lysie is 6 hierbo. Die Aktiveerder kan 'n roepsein eenkeer log per modus gebruik, per Jagter. So, een Jagter kan verskeie kere gelog word op verskillende modusse. (SSB, AM of FM word gesien as een Radio Foon kontak op HF, GG as nog een en Heliograaf as 'n ander)

Eenmaal per jaar, 2 weke voor die AJV van die Bo-Karoo Amateur Radio Klub, word inskrywings vir die kompetisie gevries, sodat die wenner van die kompetisie kan bepaal word, en na behore gepubliseer word. Binne 5 dae na die vriesdatum, dien jagters en aktiveerdes hul onderskeie sigblaaie in per e-pos.

Die Aktiveerder(s) sal ook 'n Sertifikaat vir die Eerste Aktivering van 'n nuwe EOTA Punt ontvang, nadat foto's van die nuwe EOTA op die EOTA Groep geplaas is en logstate ingedien is per e-pos.

Inskrywing vir kompetisies

Elke aktiveerder en jagter hou rekord op die voorsiende sigblad. Die Jagter se punte akkumuleer oor tyd 'n Sigblad word per Aktiveerder vir elke geaktiveerde punt op 'n aparte sigblad gehou, waar punte akkumuleer per EOTA punt oor tyd.