About This Site
Die Slag van Talana het op 20 Oktober 1899 by die Talanakoppie naby Dundee, Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind. Hierdie was die eerste geveg in die Natal-arena van die oorlog en ook die eerste waar die Britse troepe kakie-uniforms gedra het.
Registered by:
Kobus Van Der Walt
(ZS5KVW)
Registered on 28 Sep 2026
Coordinates
-28.1560000000, 30.2598611111
Activations (0)
No activations recorded for this site yet.